Praktiese Vakke

Verbruikerstudies

'n Kombuis is die hart van 'n huis, so is die verbruikerstudieklas by Dirk Postma

IGO

Dit is ‘n internasionale erkende vak wat beide akademiese en tegniese toepassings het binne die konteks van Meganiese en Siviele Tegnologie.

Hier volg voorbeeld van leerders se werk.

Tegnologie

Dirk Postma poog om die beste moontlike onderig in die nuutste fases van ons tegnologiese wereld aan ons teg studente te bied.

Kuns

Kuns word optimaal beoefen in 'n omgewing waarin leerders hul werk geniet en waar daar 'n nou band is tussen leerders onderling en met die onderwyser. Ons glo dat kritiek én aanmoediging in so 'n atmosfeer baie effektief werk vir die bevordering van kunstalent.

Please reload

Besoekers

Kontak Nommers

Tel: 012 332 3222

Epos: gsdp@gsdp.org.za

Vinnige Kontak