Kultuursentrum

Instituut vir Bybeltale

Kom bevorder jou en jou kind se kultuur by ons kultuursentrum!

Ben Bron

Ben Bron gaan vanaf 2019 Kitaar lesse aanbied as buitemuurse aktiwiteit by GSDP.

Jo Crystal Dramaskool

Drama is nie net ‘n buitemuurse aktiwiteit nie. Dit is ‘n BUITENGEWONE buitemuurse aktiwiteit! 

Ons wil deur kwaliteit onderrig en opvoeding die sosiale, geestelike en kulturele potensiaal van elke kind wat op ons pad kom, tot die beste van ons vermoëns ontwikkel.

Instituut vir Bybeltale

Die klasieke bybeltale. Kom leer by hierdie professionele dosente hoe om grieks jou eerste taal te maak! Lees die bybel in grieks.

Marleen Boshoff

Kom leer by Marleen alles wat daar is om te leer oor blokfluit, en kry boonop 'n paar gratis musiekgeskiedenis lesse ook! In Marleen se klasse sal jy nie een oomblik verveeld wees nie.

Liza Smit

As daar van liefde vir musiek gepraat word, kan daar nie 'n beter kandidaat gekies word as Liza nie. Sy bied klasse aan vir kinders en volwassenes.

Lois Boshoff

Lois, hoewel nog jonk, is uiters talentvol en leef haar musiek uit met 'n passie! Behalwe 'n rype ervaring in beide cello en klavier, het sy ook al in verskillende orkeste reg oor die land gespeel, en selfs haar eie orkes gedirrigeer!

Andries Opperman

Andries bied jou die geleentheid om nog 'n taal aan te leer! Kom neem deel aan sy groepsklasse vir laerskool, hoërskool, en volwassenes, waar chinees met 'n passie aangebied word!

Please reload